Myvideo

Guest

Login

Ch - Skoot in die Donker (Official Music Video) ft. Early B

Uploaded By: Myvideo
1 view
0
0 votes
0

Official Music Video for “Skoot In Die Donker“ by Ché feat Early B. Download or stream hier - Follow Ché op Social Media: Facebook - Instagram - TIKTOK - Director/Director of photography/Colourist - Christian Wolf Editor - Stephan van Huyssteen Make-up - Mac Lesdego Wardrobe- kynaConsili Tarien Hair and nails - BUNIQUE Lashes - Lisa Lovewell Dancers: Lize-Marie Smit Katy-lee Andreka Denise Scheepers Vanya Janse van Rensburg Drikus Janse van Rensburg Micyla Farrell Clarissa Mileham Saentone Louw Special thanks to Lauren for location Skoot in die Donker feat. Early B Bietjie onseker bietjie benoud Dit is ñ warem aand al is dit bietjie koud Ek dink ek bloos alweer Dit voel of iets gebeur Sien jy die tekens sien jy my oë Die vlinders in my maag maak dat ekke voel of ek so Lig is soos ñ veer Dit voel of iets gebeur Hul sê die liefde is blind Sal ek dit in donker vind Wil ek myself rerig bind Vat ñ skoot in die donker Vat ñ skoot uit die heup Vat ñ kans op die onbekende Niemand hoef van dit te weet Hiers ñ kans in die donker Sit jou hand op my heup Kom ons dans in die onbekende Niemand hoef van dit te weet Vat ‘n skoot in die donker Voel die beat soos ek rap met dit En soos dit Tik vang ‘n Tok two step met dit As ek mik is jy gepluk girl you can get it Kettie geskiet as ‘n laaitie ek is krek met dit Dis Early B van die Dal af ek is hier vir die mammas Hier kyk hier baby op ‘n beat is ek one-up Jy kan my kom try want kyk hier hier is jou nannas Ek like my shots donker behalwe coke in my brannas Grind op die vloer laat Vonke skiet, die topste tricks, het ek mos op lock boetie, Okay ek het my next target rooi dot is gefix So laat ons dans Ché laat die chorus kom asseblief Vat ñ skoot in die donker Vat ñ skoot uit die heup Vat ñ kans op die onbekende Niemand hoef van dit te weet Hiers ñ kans in die donker Sit jou hand op my heup Kom ons dans in die onbekende Niemand hoef van dit te weet Vat ‘n skoot in die donker Hul sê die liefde is blind Sal ek dit in donker vind Wil ek myself rerig bind Hul sê die liefde is blind Sal ek dit in donker vind Wil ek myself rerig bind Vat ñ skoot in die donker Vat ñ skoot uit die heup Vat ñ kans op die onbekende Niemand hoef van dit te weet Hiers ñ kans in die donker Sit jou hand op my heup Kom ons dans in die onbekende Niemand hoef van dit te weet Vat ‘n skoot in die donker Vat ‘n skoot in die donker Official Music Video by Ché feat Early B performing Skoot In Die Donker. (C) 2021 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd - Select Music, a division of Sony Music Entertainment Africa (Pty) #Che, #EarlyB #SkootInDieDonker

Share with your friends

Link:

Embed:

Video Size:

Custom size:

x

Add to Playlist:

Favorites
My Playlist
Watch Later