Myvideo

Guest

Login

Bouwer Bosch - God

Uploaded By: Myvideo
10 views
0
0 votes
0

geskryf deur Bouwer Bosch video deur Willem VAN DEN HEEVER en Bouwer Bosch Lirieke - Ek praat nie meer so baie met God nie en dis nie omdat ek kwaad is nie maar meer net omdat ek voel ek moet meer begin luister. As jy meer opgewonde raak oor jou kerk as oor jou God sou ek sê daar is 'n probleem. Ateiste tree soos Christene op en beoordeel almal wat nie soos hulle voel of glo nie. Ek weet soms nie wat aangaan nie en my swaar hart klop moeilik. My siel is die kaptein van hierdie skip en waar ek nou oor die r

Share with your friends

Link:

Embed:

Video Size:

Custom size:

x

Add to Playlist:

Favorites
My Playlist
Watch Later