Myvideo

Guest

Login

Irene-Louise Van Wyk - Waar Gaan Ons Dans Vanaand (Official Music Video)

Uploaded By: Myvideo
1 view
0
0 votes
0

Official Music Video for “Waar Gaan Ons Dans Vanaand“ by Irene-Louise van Wyk. Download or stream here - Follow Irene-Louise van Wyk on Social Media: Facebook - Instagram - TikTok – @irene__louise?_t=8hZhktcsOqz&_r=1 Select Website – IRENE-LOUISE VAN WYK - () Production Company: Looped Pictures (PTY) LTD Producer, Director, Cinematographer: Jaco van Bosch Production Assistant, Editor, Colour Grader: Mark Haines Waar Gaan Ons Dans Vanaand - Lirieke Bring jou Barbie Bring jou boer Jou oukie, jou vroutjie Jou lyfie, jou diefie, jou duifie Vanaand gaan ons roer, my broer Vra jou squeeze, pretty please Jou ribbebeentjie, jou tjommie, jou cherrie, jou bestie Vanaand gaan ons roer, my broer Sê my waar gaan ons dans vanaand? Dans om die tafel? Dans in die skuur? Agter op jou bakkie? Dans om die vuur? Enige plek is okay, okay, okay So sê my waar gaan ons dans vanaand? Dans om die swembad? Dans voor die spieël? ‘n Spin op die grondpad is goed vir die siel Enige plek is okay, okay, okay Sê my waar gaan ons dans vanaand? Hey da da da dans vanaand Hey da da da dans vanaand Dra jou vellies Of jou plakkies Jou hoëhakskoentjies Jou Jordans, jou tekkies, jou stoukies Vanaand gaan ons roer, my broer Dra jou jeans Of jou shorts Jou somerrokkie, jou khaki, dit makie, my sakie Vanaand gaan ons roer, my broer Sê my waar gaan ons dans vanaand? Dans om die tafel? Dans in die skuur? Agter op jou bakkie? Dans om die vuur? Enige plek is okay, okay, okay So sê my waar gaan ons dans vanaand? Dans om die swembad? Dans voor die spieël? ‘n Spin op die grondpad is goed vir die siel Enige plek is okay, okay, okay Sê my waar gaan ons dans vanaand? Hey da da da dans vanaand Hey da da da dans vanaand Klap ‘n doef doef dans, of ‘n walsie Klap ‘n Vastrap plat in ‘n japtrap Moenie ginne gaap nie, skapie Gooi hom in die kan, laat ons groot gaan Waar gaan ons dans vanaand? Dans om die tafel? Dans in die skuur? Agter op jou bakkie? Dans om die vuur? Enige plek is okay, okay, okay So sê my waar gaan ons dans vanaand? Dans om die swembad? Dans voor die spieël? ‘n Spin op die grondpad is goed vir die siel Enige plek is okay, okay, okay Sê my waar gaan ons dans vanaand? Hey da da da dans vanaand Hey da da da dans vanaand Sê my waar gaan ons dans vanaand? Hey da da da dans vanaand Hey da da da dans vanaand Dans vanaand Music video by Irene-Louise Van Wyk performing Waar Gaan Ons Dans Vanaand? (Official Music Video). (C) 2023 South Africa - Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd/Music Profile Management CC #IreneLouiseVanWyk #WaarGaanOnsDansVanaand

Share with your friends

Link:

Embed:

Video Size:

Custom size:

x

Add to Playlist:

Favorites
My Playlist
Watch Later