Ja, dit was die oorlog vir die nuwe dag Vir die kerkraad, swanger meisie wat wag In die reën, al die kinders wat die dominee seën, Al die jong laaities nou net uit die skool, Welkom, welkom Dit was vir die ryk man op Waterkloofstraat Blink gebou, almal werk, maar niemand mag praat Was vir die weduwees en die armes van gees En almal in uniform, en die kapelaan lees.
Hide player controls
Hide resume playing