Myvideo

Guest

Login

Demi Lee Moore - Hart Breek (Amptelike Musiekvideo)

Uploaded By: Myvideo
1 view
0
0 votes
0

Koop/Luister 'Hart Breek' hier - Volg Demi Lee Moore op sosiale media: Facebook - Instagram - TikTok - @demileemooresa?_t=8hn65L2iU0k&_r=1 _______________________________________ Lirieke: Ek kan jou voel as jy na my kyk Trek my in, neem jou tyd, Ek wil nie hier uit Ek kan jou voel oor my hele lyf Dis jou oë wat so praat, Neem my vêr en wyd Want elke keer as ek voluit sing Voel dit reg, hou my hier Want dit maak net sin Al dans ek nie, dans ek saam met jou Draai my in draai my uit, Ek wil vashou aan jou En as jy voel ek gaan val, Dan moet jy net weet Doen my 'n guns, ek wil vra Dat jy tog net nie my hart breek Oh Oh Oh Doen my 'n guns, ek wil vra Dat jy tog net nie my hart breek Steeds my beste vriend en wil net hier bly Jy is als, ek ka

Share with your friends

Link:

Embed:

Video Size:

Custom size:

x

Add to Playlist:

Favorites
My Playlist
Watch Later