Myvideo

Guest

Login

Die Oekranse oorlog kom van vr af

Uploaded By: Myvideo
1 view
0
0 votes
0

Dan Roodt voer 'n onderhoud met Marcel Bas, 'n Nederlandse navorser wat 'n baie goeie artikel oor die konlik in die Oekraïne geskryf het (sien skakel hier onder). As gevolgmagtigde van NAVO en die VSA, is dié land se weermag oor baie jare bewapen en opgelei om 'n oorlog teen Rusland te voer. Die interne etniese politiek van die Oekraïne word insgelyks bespreek. Maar die VSA se uiteindelike teiken is Rusland waarvan die grondgebied verdeel moet word.

Share with your friends

Link:

Embed:

Video Size:

Custom size:

x

Add to Playlist:

Favorites
My Playlist
Watch Later