Myvideo

Guest

Login

Frikkie - Visgat

Uploaded By: Myvideo
1 view
0
0 votes
0

Hoezit my china’s en my bra’s, ek’s weer terug saam my connections “Die Dolfyne“! Ons het ’n kuiertjie aangeknoop by “Visgat“ so paar weke terug, en dis hoe dinge nou staan! Cheers vir eers. Frikkie Visgat is die tweede enkelsnit vanaf Anton Myburgh se groep Frikkie en die Dolfyne op die album Tune tune baboon. Vir meer inligting besoek Bemark deur Vonk Musiek en versprei deur Real Music Distribution. Musiek video vervaardig deur VPH (011) 823 1771.

Share with your friends

Link:

Embed:

Video Size:

Custom size:

x

Add to Playlist:

Favorites
My Playlist
Watch Later