Myvideo

Guest

Login

Majuba: Heuwel van Duiwe (Full Afrikaans Movie - 1968)

Uploaded By: Myvideo
11 views
0
0 votes
0

Gebaseer op die Slag van Majuba in die eerste Anglo-Boere-oorlog van 1881, word die storie vertel van hoe ’n klein, maar vasbeslote Boere regiment, die Engelse magte gestop net in hul eerste groot opmars na Pretoria. Toe die Britse magte ’n waarskuwing van die Boere teen kwaai weerstand by Bronkhorst Spruit in Natal ontag, word die Engelse platgeslaan deur die Boere mag. ’n Insiggewende en deerniswekkende blik op die gebeure wat aanleiding tot die Slag van Majuba gegee het. David Millin has directed movie

Share with your friends

Link:

Embed:

Video Size:

Custom size:

x

Add to Playlist:

Favorites
My Playlist
Watch Later