Myvideo

Guest

Login

ANJA - Een in n Miljoen (Grasperk Sessie I)

Uploaded By: Myvideo
1 view
0
0 votes
0

Follow ANJA online! Facebook: Instagram: TikTok: @anjamusiekza Lirieke: (© ANJA) Weet jy hoe lank het ek vir jou gesoek ? My hart gebreek maar dit was net bedoel Ek het trane weg gevee Sodat ek jou my hart kon gee As ek alles weer moes doen Sou ek sonder twyfel weer so voel Reg om alles weg te gee Reg om saam met jou te leef Jys die blink kant van die perlemoen Jys daai sagte eerste soen Jys die silwer rant in die wolk se kant Daai goue lyn voor die hemel groet Jys die sonstraal deur die venster raam Eks so bly ekt jou ontmoet Want jy blink nog helder tussen die roes Ek dink jy was vir my bedoel Jys somer reen Jys een in n miljoen Ek wonder soms wat het ek gedoen ? Om jou nou myne te kan noem Lank gebid dat jy gestuur word Uitgehou totdat jy kom En jy hou my hand wanneer ek gly Jy hou my vas vir as ek wil ry Maar ek sal virewig bly hier Hier by jou want my lief jys die Blink kant van die perlemoen Jys daai sagte eerste soen Jys die silwer rant in die wolk se kant Daai goue lyn voor die hemel groet Jys die sonstraal deur die venster raam Eks so bly ekt jou ontmoet Want jy blink nog helder tussen die roes Ek dink jy was vir my bedoel Jys somer reen Jys een in n miljoen Soos die branders breek Soveel keer Het ek na jou geroep Al die korrels sand Te min vir wat My hart nou vir jou voel Jys die blink kant van die perlemoen Jys daai sagte eerste soen Jys die silwer rant in die wolk se kant Daai goue lyn voor die hemel groet

Share with your friends

Link:

Embed:

Video Size:

Custom size:

x

Add to Playlist:

Favorites
My Playlist
Watch Later